top of page

Inheemse bome wat Treeshop tans kweek

As u op hierdie bladsy land deur 'n Google soekkliek, sal die dinamies blad hieronder 'n kort oorsig gee van die boom wat u gesoek het.    Gaan na Boomlys en kies 'n ander boom waarvan u soortgelyke inligting wil sien.

Appelblaar | Philenoptera violacea

Met toestemming van TreeBook | Appelblaar | Middelmatig-groot bladwisselende boom wat pers blomme dra, somtyds in oorvloed. | Kruger National Park

Koop Appelblaar? | Treeshop verskaf kwaliteit inheemse bome | Pretoria

Sleutel eienskappe van hierdie inheemse boom

Appelblaar is 'n vinnig groeiende, half-bladwisselende boom, dikwels met 'n karakteristieke, krom stam. Dit is matig koud-sensitief (tot -0.5 grade Celsius)

Tuinmaak idees met hierdie inheemse boom

Appelblaar kom wyd voor in die Kruger Wildtuin. Die boom kan as straatboom of laningboom aangeplant word. Sy se pers blomme en karaktervolle groeiwyse bied iets besonders vir die grootter tuin.

Vir inligting oor beskikbaarheid, sakgroottes en pryse gaan na

As u kennis wil ontvang van opdaterings, teken gerus op Treeshop se inligtingsdiens in. (Sien registrasievenster regs bo aan hierdie bladsy) 

bottom of page