top of page

Inheemse bome wat Treeshop tans kweek

As u op hierdie bladsy land deur 'n Google soekkliek, sal die dinamies blad hieronder 'n kort oorsig gee van die boom wat u gesoek het.    Gaan na Boomlys en kies 'n ander boom waarvan u soortgelyke inligting wil sien.

Bloughwarrie boom | Euclea crispa

Met toestemming van TreeBook | Bloughwarriei | Immergron boom vir afskerming | Leeuwfontein Estates, Pretoria

Koop Bloughwarrie? | Treeshop verskaf kwaliteit inheemse bome | Pretoria

Sleutel eienskappe van hierdie inheemse boom

Bloughwarrie is 'n middelmatig-vinnig groeiende, immergroen, baie geharde (tot -6 Cesius) boom. Dit word nie baie groot nie en het 'n nie-aggressiewe wortelstelsel. Die huidige wetenskaplike naam is Euclea crispa.

Tuinmaak idees met hierdie inheemse boom

Bloughwarrie is 'n "plant-en vergeet", lae onderhoud boom, ideaal vir afskerming tot 5m hoogte. Dit dra vrugte in oorvloed, wat verskeie saad vretende voƫls lok.

Vir inligting oor beskikbaarheid, sakgroottes en pryse gaan na

As u kennis wil ontvang van opdaterings, teken gerus op Treeshop se inligtingsdiens in. (Sien registrasievenster regs bo aan hierdie bladsy) 

bottom of page