top of page

Inheemse bome wat Treeshop tans kweek

As u op hierdie bladsy land deur 'n Google soekkliek, sal die dinamies blad hieronder 'n kort oorsig gee van die boom wat u gesoek het.    Gaan na Boomlys en kies 'n ander boom waarvan u soortgelyke inligting wil sien.

Bostaaibos boom | Searsia chirindensis

Work in process

Koop Bostaaibos? | Treeshop verskaf kwaliteit inheemse bome | Pretoria

Sleutel eienskappe van hierdie inheemse boom

Bostaaibos is 'n vinnig groeiende, immergroen, geharde (-2 Cesius) boom. Dit word nogal groot en het gevolglik 'n matig-aggressiewe wortelstelsel. Die wetenskaplike naam is Searsia (voorheen Rhus) chirendensis.

Tuinmaak idees met hierdie inheemse boom

Bostaaibos geskik vir die grootter tuin. Dit groei vinnig en sal dus gou skaduwee gee. Die boom is half-bladwisselend en kan effens morsig wees wanneer dit blare afgooi. Lg. is egter groot en maklik om op te ruim. Komposteer die blare vir hergebruik.

Vir inligting oor beskikbaarheid, sakgroottes en pryse gaan na

As u kennis wil ontvang van opdaterings, teken gerus op Treeshop se inligtingsdiens in. (Sien registrasievenster regs bo aan hierdie bladsy) 

bottom of page