top of page

Inheemse bome wat Treeshop tans kweek

As u op hierdie bladsy land deur 'n Google soekkliek, sal die dinamies blad hieronder 'n kort oorsig gee van die boom wat u gesoek het.    Gaan na Boomlys en kies 'n ander boom waarvan u soortgelyke inligting wil sien.

Dopperkiaat boom | Pterocarpus rotundifolius

Met toestemming van TeeBook | Dopperkiaat | Middelmatig-groot half bladwisselende boom met treffend geel blomme in oorvloed. | Noord-oos Pretoria,

Koop Dopperkiaat? | Treeshop verskaf kwaliteit inheemse bome | Pretoria

Sleutel eienskappe van hierdie inheemse boom

Dopperkiaat groei middelmatig-vinnig. Dit is effens koud sensitief (tot -0.5 Celsius). Dit het nie 'n agressiewe wortelstelsel nie. Die boom se blomtyd is kort, maar besonder treffend.

Tuinmaak idees met hierdie inheemse boom

Dopperkiaat is geskik vir aanplant in 'n klein tuin. Plant dit as "iets skaars en buitengewoon", in besonder vir sy interessante donker groen blare en treffende blomme.

Vir inligting oor beskikbaarheid, sakgroottes en pryse gaan na

As u kennis wil ontvang van opdaterings, teken gerus op Treeshop se inligtingsdiens in. (Sien registrasievenster regs bo aan hierdie bladsy) 

bottom of page